Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanmeld
aanmeld [boodskap #142108] So, 11 Junie 2023 09:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanmeld
Afbreking: aan•meld
Samestelling: aan + meld


Werkwoord: meld aan, aanmeld
Verlede tyd: het aangemeld

Betekenis:
• Om te sê jy is hier.
• Om inligting bekend te maak; 'n voorval rapporteer.
• (rekenaars) Om op 'n stelsel aan te teken.

Gebruik:
• Jy kan by die toonbank aanmeld.
• Sy het die insident by die polisie aangemeld.
• U moet aanmeld alvorens u boodskappe op die forum kan pos.

Sinoniem:
• aangee
• bekendmaak
• rapporteer
• aanlog
• aanteken
• inteken

Antoniem:
• afmeld

Afgelei:
• aanmeldbaar
• aanmelder
• aanmelding
• aanmeldkantoor

Vertaling:
Engels: to announce arrival; to report, come forward; to log on, sign on
Nederlands: aanmelden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Centurion
Volgende onderwerp: naskok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:47:10 MGT 2024