Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Centurion
Centurion [boodskap #142107] So, 11 Junie 2023 09:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Centurion
Afbreking: Cen•tu•ri•on


Pleknaam: Centurion

Betekenis:
• 'n Stad in Gauteng, Suid-Afrika tussen Pretoria en Johannesburg.
• (histories) 'n Romeinse hoofman oor 'n honderd man.

Gebruik:
Centurion is in 1964 as Verwoerdburg gestig, vernoem na Hendrik Verwoerd, Suid-Afrikaanse se eerste minister van 1958 tot 1966.

Vertaling:
Engels: Centurion
Nederlands: Centurion

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Tshwane
Volgende onderwerp: aanmeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:48:28 MGT 2024