Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Tshwane
Tshwane [boodskap #142106] So, 11 Junie 2023 09:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Tshwane
Afbreking: Tsh•wa•ne


Pleknaam: Tshwane

Betekenis:
• 'n Metropolitaanse gebied in Gauteng, Suid-Afrika, wat die stad Pretoria insluit.

Gebruik:
Tshwane is na die waarskynlik fiktiewe hoofman Tshwane vernoem, waarvan daar nou al selfs 'n standbeeld gemaak is.

Vertaling:
Engels: Tshwane
Nederlands: Tshwane

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skudding
Volgende onderwerp: Centurion
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:42:32 MGT 2024