Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skudding
skudding [boodskap #142105] So, 11 Junie 2023 09:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skudding
Afbreking: skud•ding
Samestelling: skud + ing


Selfstandige naamwoord: skudding
Meervoud: skuddings, skuddinge
Verkleinwoord: skuddinkie
Meervoud van verkleining: skuddinkies

Betekenis:
• Die handeling of gevolg van skud.

Gebruik:
• Die aardbewing se skudding is oor dele van Johannesburg en Tshwane gevoel.

Sinoniem:
• bewing
• geskud
• rammeling
• rukking
• skokgolf
• trilling
• vibrasie
• wikkeling

Hiponiem:
• afskudding
• aardskudding
• harsingskudding
• hersenskudding
• hoofskudding
• opskudding
• kopskudding

Vertaling:
Engels: shake
Nederlands: schudding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Richterskaal
Volgende onderwerp: Tshwane
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:03:12 MGT 2024