Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Richterskaal
Richterskaal [boodskap #142104] So, 11 Junie 2023 08:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Richterskaal
Afbreking: Rich•ter•skaal
Samestelling: Richter + skaal


Selfstandige naamwoord: Richterskaal
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Skaal van 0 tot 10 wat die intensiteit van 'n aardbewing aandui.

Gebruik:
• Mense in Gauteng het Sondagoggend vroeg wakker geskrik ná 'n aardbewing van 5,0 op die Richterskaal die provinsie getref het.

Vertaling:
Engels: Richter scale
Nederlands: de schaal van Richter

Nota:
• Vernoem na Charles Richter wat die skaal in 1935 ontwikkel het.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vanmôre
Volgende onderwerp: skudding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:01:58 MGT 2024