Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hemelgewelf
hemelgewelf [boodskap #142101] Sa, 10 Junie 2023 18:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hemelgewelf
Afbreking: he•mel•ge•welf
Samestelling: hemel + gewelf


Selfstandige naamwoord: hemelgewelf
Meervoud: hemelgewelwe

Betekenis:
• Die bolvormige hemelkoepel; deel van die hemelruim wat van die aarde af sigbaar is.

Gebruik:
• Laat daar ligte wees aan die hemelgewelf om dag en nag van mekaar te skei. [Genesis 1:14]

Sinoniem:
• asuur
• firmament
• hemelboog
• hemeldak
• hemelkoepel
• hemelsfeer
• lugruim
• sterrehemel
• uitspansel

Vertaling:
Engels: sky, firmament
Nederlands: hemelgewelf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verteenwoordiger
Volgende onderwerp: vanmiddag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:59:28 MGT 2024