Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verteenwoordiger
verteenwoordiger [boodskap #142100] Sa, 10 Junie 2023 17:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verteenwoordiger
Afbreking: ver•teen•woor•di•ger
Samestelling: verteenwoordig + -er


Selfstandige naamwoord: verteenwoordiger
Meervoud: verteenwoordigers
Verkleinwoord: verteenwoordigertjie
Meervoud van verkleining: verteenwoordigertjies

Betekenis:
• Iemand wat ander verteenwoordig en namens hulle optree.

Gebruik:
• 'n Ambassadeur is 'n verteenwoordiger wat sy land in die buiteland verteenwoordig.

Sinoniem:
• afgevaardigde
• gesant

Afgelei:
• alleenverteenwoordiger
• fabrieksverteenwoordiger
• groepverteenwoordiger
• handelsverteenwoordiger
• regsverteenwoordiger
• streeksverteenwoordiger
• volksverteenwoordiger
• vakbondverteenwoordiger

Vertaling:
Engels: representative, delegate
Nederlands: vertegenwoordiger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heers
Volgende onderwerp: hemelgewelf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:59:16 MGT 2024