Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heers
heers [boodskap #142099] Sa, 10 Junie 2023 17:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
heers
Afbreking: heers


Werkwoord: heers
Verlede tyd: het geheers
Teenwoordige deelwoord: heersend, heersende

Betekenis:
• Om mag uit te oefen; die septer swaai; gesag voer; baas wees.
• Om aanwesig te wees; wat aangetref word.

Gebruik:
• Ondergeskiktes heers nou oor ons, en niemand kan ons uit hulle mag red nie. [Klaagliedere 5:8]
• Daar heers wanorde in die klaskamer. Daar heers stilte in die kerk.

Sinoniem:
• bestuur
• domineer
• regeer
• voorkom

Afgelei:
• beheers
• heersend
• heerser
• heerskaar
• heerskap
• heerskappy
• oorheers

Vertaling:
Engels: to govern, rule, control, reign; to prevail
Nederlands: heersen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voortkom
Volgende onderwerp: verteenwoordiger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:58:22 MGT 2024