Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voortkom
voortkom [boodskap #142098] Sa, 10 Junie 2023 17:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voortkom
Afbreking: voort•kom
Samestelling: voort + kom


Werkwoord: kom voort, voortkom
Verlede tyd: het voortgekom
Teenwoordige deelwoord: voortkomend

Betekenis:
• Om uit iets te ontstaan; voort te vloei.

Gebruik:
• Laat daar uit die aarde groenigheid voortkom, groen plante wat saad gee en vrugtebome op die aarde. [Genesis 1:11]

Sinoniem:
• afstam
• groei
• materialiseer
• ontstaan
• spruit
• verskyn
• voortvloei

Vertaling:
Engels: to originate, come forth
Nederlands: voortkomen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: groenigheid
Volgende onderwerp: heers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:05:23 MGT 2024