Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oudio
oudio [boodskap #142095] Sa, 10 Junie 2023 10:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oudio
Afbreking: ou•di•o


Selfstandige naamwoord: oudio
Meervoud:

Betekenis:
• Klank wat gehoor kan word.

Gebruik:
• Die oudio word met behulp van 'n mikrofoon vasgevang.

Sinoniem:
• geluid

Antoniem:
• video

Afgelei:
• oudio-enkodering
• oudio-lêer
• oudio-opname
• oudioband
• oudioboek
• oudiofrekwensie
• oudiokanaal
• oudiometer
• oudioterugvoeding
• oudiovisueel

Vertaling:
Engels: audio
Nederlands: audio

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: enema
Volgende onderwerp: skei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:59:27 MGT 2024