Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » endelderm
endelderm [boodskap #142093] Sa, 10 Junie 2023 10:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Nommer 6 is die dikderm, 7 is die endelderm en 8 is die anus.
Nommer 6 is die dikderm, 7 is die endelderm en 8 is die anus.
endelderm
Afbreking: en•del•derm
Samestelling: endel + derm


Selfstandige naamwoord: endelderm
Meervoud: endelderms
Verkleinwoord: endeldermpie
Meervoud van verkleining: endeldermpies

Betekenis:
• Die laaste, nouer gedeelte van die dikderm wat in die anus eindig.

Gebruik:
• Afvalstowwe versamel in die endelderm voordat dit uitgeskei word.

Sinoniem:
• endelderm
• nersderm

Vertaling:
Engels: rectum
Nederlands: endeldarm, aarsdarm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aambei
Volgende onderwerp: enema
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:58:42 MGT 2024