Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aambei
aambei [boodskap #142092] Sa, 10 Junie 2023 09:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aambei
Afbreking: aam•bei


Selfstandige naamwoord: aambei
Meervoud: aambeie
Verkleinwoord: aambeitjie
Meervoud van verkleining: aambeitjies

Betekenis:
• 'n Knobbel in die anus of endelderm, veroorsaak deur die opswelling van are, wat brand, jeuk of anale bloeding veroorsaak.

Gebruik:
• Bykans een uit elke drie mense ly in een of ander stadium van hulle lewe aan aambeie.

Sinoniem:
• hemorroïde
• hemorroïed

Afgelei:
• aambeibos

Vertaling:
Engels: piles, haemorrhoids, hemorrhoids
Nederlands: aambei

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorste
Volgende onderwerp: endelderm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:06:07 MGT 2024