Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kater
kater [boodskap #142086] Vr, 09 Junie 2023 17:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kater
Afbreking: ka•ter
Samestelling: kat + -er


Selfstandige naamwoord: kater
Meervoud: katers
Verkleinwoord: katertjie
Meervoud van verkleining: katertjies

Betekenis:
• 'n Manlike kat.
• Die onaangename gevoel van dronkenskap.

Gebruik:
• Die bronstige kater moet gesteriliseer word.
• Jy kan 'n ernstige kater voorkom deur 'n glas water na elke drankie te drink.

Sinoniem:
• katmannetjie
• mannetjieskat
• babelas
• dikkop
• haarpynf
• wingerdgriep

Antoniem:
• wyfiekat (vroulik)

Afgelei:
• swerkater

Vertaling:
Engels: male cat, tomkat; hangover
Nederlands: kater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bemeester
Volgende onderwerp: kernwapen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:59:52 MGT 2024