Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bottervlieg
bottervlieg [boodskap #142083] Vr, 09 Junie 2023 13:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bottervlieg
Afbreking: bot•ter•vlieg
Samestelling: botter + vlieg


Selfstandige naamwoord: bottervlieg
Meervoud: bottervlieë
Verkleinwoord: bottervliegie
Meervoud van verkleining: bottervliegies

Betekenis:
• (informeel) Sommer 'n opgemaakte woord. Waarskynlik 'n gespot met die Engelse wat 'n vlinder/skoenlapper 'n "butterfly" noem.

Gebruik:
• Ek weet ook nie wat 'n bottervlieg is nie, dis nie eers in die woordeboek nie.
• Sy is 'n sosiale bottervlieg wat nie sommer 'n partytjie mis nie.

Vertaling:
Engels: butter fly
Nederlands: bottervlieg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: welgedaan
Volgende onderwerp: strooisel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:02:44 MGT 2024