Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » welgedaan
welgedaan [boodskap #142082] Vr, 09 Junie 2023 11:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
welgedaan
Afbreking: wel•ge•daan
Samestelling: wel + gedaan (gedoen)


Tussenwerpsel: welgedaan

Betekenis:
• Wat goed gedoen is.

Gebruik:
Welgedaan, ek is trots op jou!

Sinoniem:
• fantasties
• knapgedaan
• uitstekend

Vertaling:
Engels: well done
Nederlands: goed gedaan


Byvoeglike naamwoord: welgedaan
Attributief: welgedane

Betekenis:
• Wat goed gedoen is, of minder algemeen, wat gesond/ goed gevoed lyk.

Gebruik:
• Alles wat God doen, is welgedaan.
• Die grootste beloning vir 'n welgedane taak, is dat jý dit gedoen het.

Afgelei:
• welgedaanheid

Vertaling:
Engels: well done
Nederlands: welgedaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leeuin
Volgende onderwerp: bottervlieg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:01:39 MGT 2024