Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anorganies
anorganies [boodskap #142079] Do, 08 Junie 2023 18:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
anorganies
Afbreking: an•or•ga•nies
Samestelling: an- + organies


Byvoeglike naamwoord: anorganies
Attributief: anorganiese

Betekenis:
• (biologie) Wat nie van lewende organismes (plante en diere) afkomstig is nie.
• (skeikunde) Wat nie koolstof- of waterstofione bevat nie.

Gebruik:
• Metale, soute, klippe en sand is anorganies van aard.
• Bytsoda (natriumhidroksied) is 'n anorganiese verbinding.

Sinoniem:
• nie-lewend
• leweloos

Antoniem:
• organies

Afkorting:
• anorg.

Vertaling:
Engels: inorganic
Nederlands: anorganisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verweer
Volgende onderwerp: gebreklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:00:41 MGT 2024