Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eenparig
eenparig [boodskap #142077] Do, 08 Junie 2023 11:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eenparig
Afbreking: een•pa•rig
Samestelling: een + paar + -ig


Byvoeglike naamwoord: eenparig
Vergrotende trap: eenpariger
Oortreffende trap: eenparigste
Attributief: eenparige

Betekenis:
• Almal saam, soos een man.

Gebruik:
• Die mosie is eenparig aanvaar.

Sinoniem:
• eendragtig
• eendragtelik
• eensgesind
• eenstemmig
• gelykvormig
• ooreenstemmend
• samehorig

Afgelei:
• eenparigheid
• eenpariglik

Vertaling:
Engels: unanimous(ly), by common consent
Nederlands: eenparig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedriegster
Volgende onderwerp: verweer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:06:31 MGT 2024