Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » matriarg
matriarg [boodskap #142073] Wo, 07 Junie 2023 15:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
matriarg
Afbreking: ma•tri•arg


Selfstandige naamwoord: matriarg
Meervoud: matriarge

Betekenis:
• Vroulike hoof van 'n familie, volk of kerk.

Gebruik:
• Diere soos olifante, bye en miere word deur 'n matriarg gelei.

Sinoniem:
• stammoeder

Antoniem:
• patriarg

Afgelei:
• matriargaal
• matriargaat
• matriargie

Vertaling:
Engels: matriarch
Nederlands: matriarch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gesout
Volgende onderwerp: swei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:00:46 MGT 2024