Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » godin
godin [boodskap #142069] Wo, 07 Junie 2023 10:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
godin
Afbreking: god•in
Samestelling: god + -in


Selfstandige naamwoord: godin
Meervoud: godinne
Verkleinwoord: godinnetjie
Meervoud van verkleining: godinnetjies

Betekenis:
• 'n Vrou wat aanbid word; vroulike godheid.

Gebruik:
• Afrodite is die Griekse godin van liefde, skoonheid en begeerte.

Antoniem:
• god (manlik)

Hiponiem:
• bosgodin
• geluksgodin
• halfgodin
• krygsgodin
• liefdesgodin
• maangodin
• minnegodin
• oorlogsgodin
• sanggodin
• seegodin
• skikgodin
• stroomgodin
• towergodin
• watergodin
• wraakgodin

Vertaling:
Engels: goddess
Nederlands: godin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werkster
Volgende onderwerp: boerin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:05:26 MGT 2024