Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werkster
werkster [boodskap #142068] Wo, 07 Junie 2023 09:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
werkster
Afbreking: werk•ster
Samestelling: werk + -ster


Selfstandige naamwoord: werkster
Meervoud: werksters
Verkleinwoord: werkstertjie
Meervoud van verkleining: werkstertjies

Betekenis:
• 'n Vroulike werker.

Gebruik:
• 'n Maatskaplike werkster in ontbied om na die kinders om te sien.

Sinoniem:
• arbeidster

Antoniem:
• werker (manlik of neutraal)

Hiponiem:
• handwerkster
• kantwerkster
• klerewerkster
• medewerkster
• naaldwerkster
• sendingwerkster

Vertaling:
Engels: female worker
Nederlands: werkster

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedrieër
Volgende onderwerp: godin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:03:46 MGT 2024