Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Marokkaan
Marokkaan [boodskap #142066] Wo, 07 Junie 2023 09:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Marokkaan
Afbreking: Ma•rok•kaan


Selfstandige naamwoord: Marokkaan
Meervoud: Marokkane
Verkleinwoord: Marokkaantjie
Meervoud van verkleining: Marokkaantjies

Betekenis:
• 'n Burger of persoon van die land Marokko.

Gebruik:
• Die Marokkane is vriendelike mense.

Verwant:
• Marokkaans
• Marokko

Vertaling:
Engels: Moroccan
Nederlands: Marokkaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Marokko
Volgende onderwerp: bedrieër
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:06:02 MGT 2024