Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Marokko
Marokko [boodskap #142065] Wo, 07 Junie 2023 09:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Marokko.
Kaart van Marokko.
Marokko se vlag.
Marokko se vlag.
Marokko
Afbreking: Ma•rok•ko


Pleknaam: Marokko

Betekenis:
• 'n Land in Noordwes-Afrika, amptelik die Koninkryk Marokko.

Gebruik:
Marokko het 'n lang kuslyn aan die Atlantiese Oseaan wat verby die Straat van Gibraltar tot aan die Middellandse See strek.

Verwant:
• Marokkaan
• Marokkaans

Vertaling:
Engels: Morocco
Nederlands: Marokko

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Mauritanië
Volgende onderwerp: Marokkaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:33:58 MGT 2024