Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Mauritanië
Mauritanië [boodskap #142064] Wo, 07 Junie 2023 08:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die ligging van Mauritanië in Afrika.
Die ligging van Mauritanië in Afrika.
Die vlag van Mauritanië.
Die vlag van Mauritanië.
Mauritanië
Afbreking: Mau•ri•ta•ni•ë


Pleknaam: Mauritanië

Betekenis:
• 'n Land in Wes-Afrika, amptelik die Islamitiese Republiek Mauritanië.

Gebruik:
Mauritanië grens aan Senegal, Mali, Algerië en Marokko.

Afgelei:
• Mauritiaan
• Mauritiaans

Vertaling:
Engels: Mauritania
Nederlands: Mauritanië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opsom
Volgende onderwerp: Marokko
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:40:04 MGT 2024