Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enkellopend
enkellopend [boodskap #142061] Di, 06 Junie 2023 20:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
enkellopend
Afbreking: en•kel•lo•pend
Samestelling: enkel + loop + -end


Byvoeglike naamwoord: enkellopend
Attributief: enkellopende

Betekenis:
• Wat enkel en ongetroud is.
• Wat alleen en nie saam met ander leef nie.

Gebruik:
• Waar kan mens ordentlike enkellopende meisies ontmoet?
• Die voëls kan enkellopend wees of in swerms voorkom.

Sinoniem:
• alleenlopend
• ongehuud

Vertaling:
Engels: single, unmarried
Nederlands: enkellopend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gesamentlik
Volgende onderwerp: berin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:39:49 MGT 2024