Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gewonde
gewonde [boodskap #142059] Di, 06 Junie 2023 19:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gewonde
Afbreking: ge•won•de
Samestelling: gewond + -e


Selfstandige naamwoord: gewonde
Meervoud: gewondes

Betekenis:
• Iemand wat gewond is.

Gebruik:
• Die gewondes is hospitaal toe geneem vir behandeling

Vertaling:
Engels: wounded person, casualty
Nederlands: gewonde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polisiewoordvoerder
Volgende onderwerp: gesamentlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:38:55 MGT 2024