Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roubeklaer
roubeklaer [boodskap #142056] Di, 06 Junie 2023 19:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
roubeklaer
Afbreking: rou•be•kla•er
Samestelling: rou + beklaer


Selfstandige naamwoord: roubeklaer
Meervoud: roubeklaers
Verkleinwoord: roubeklaertjie
Meervoud van verkleining: roubeklaertjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat die dood van 'n afgestorwene bekla, tipies by 'n begrafnis.

Gebruik:
• Die roubeklaers het in 'n tou van 4,5 km gestaan om die koningin te groet.

Sinoniem:
• begrafnisganger

Vertaling:
Engels: mourner
Nederlands: rouwende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geweerskoot
Volgende onderwerp: nabygeleë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:35:43 MGT 2024