Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geweerskoot
geweerskoot [boodskap #142055] Di, 06 Junie 2023 18:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geweerskoot
Afbreking: ge•weer•skoot
Samestelling: geweer + skoot


Selfstandige naamwoord: geweerskoot
Meervoud: geweerskote
Verkleinwoord: geweerskootjie
Meervoud van verkleining: geweerskootjies

Betekenis:
• Die knal van 'n geweer wat vuur.

Gebruik:
• Sy skrik toe sy 'n geweerskoot buite die huis hoor.

Afgelei:
• haelgeweerskoot

Vertaling:
Engels: gunshot, rifle shot
Nederlands: geweerschot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deurskyn
Volgende onderwerp: roubeklaer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:36:30 MGT 2024