Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eselin
eselin [boodskap #142052] Di, 06 Junie 2023 07:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eselin
Afbreking: e•se•lin
Samestelling: esel + -in


Selfstandige naamwoord: eselin
Meervoud: eselinne
Verkleinwoord: eselinnetjie
Meervoud van verkleining: eselinnetjies

Betekenis:
• 'n Vroulike esel/donkie; die wyfie van Equus asinus.

Gebruik:
• Gaan na daardie dorp reg voor julle, en dadelik sal julle 'n eselin vind wat vasgemaak is, en 'n vul by haar. [Matteus 21:2]

Sinoniem:
• donkiemerrie
• eselmerrie
• wyfie-esel

Vertaling:
Engels: donkey mare, she-ass
Nederlands: ezelin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fasiliteer
Volgende onderwerp: deurskynend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:39:51 MGT 2024