Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fasiliteer
fasiliteer [boodskap #142051] Ma, 05 Junie 2023 18:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fasiliteer
Afbreking: fa•si•li•teer


Werkwoord: fasiliteer
Verlede tyd: het gefasiliteer

Betekenis:
• Om iets moontlik te maak, of makliker te maak.

Gebruik:
• Die omgewing waarin 'n kind homself bevind kan die leerproses fasiliteer of inhibeer.

Sinoniem:
• aanhelp
• koördineer
• vergemaklik
• voorthelp

Antoniem:
• inhibeer

Afgelei:
• fasiliteerder
• fasilitering

Vertaling:
Engels: to facilitate
Nederlands: faciliteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konsulteer
Volgende onderwerp: eselin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:39:45 MGT 2024