Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geboorteland
geboorteland [boodskap #142048] Ma, 05 Junie 2023 16:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geboorteland
Afbreking: ge•boor•te•land
Samestelling: geboorte + land


Selfstandige naamwoord: geboorteland
Meervoud: geboortelande

Betekenis:
• Die land waar iemand gebore is.

Gebruik:
• Die emigrant verlang terug na sy geboorteland.

Sinoniem:
• geboorteplek
• tuisland
• moederland
• vaderland

Vertaling:
Engels: country of birth, native country, birthland
Nederlands: geboorteland

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huiwerig
Volgende onderwerp: konsultasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:34:26 MGT 2024