Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konvokasie
konvokasie [boodskap #142045] Ma, 05 Junie 2023 14:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konvokasie
Afbreking: kon•vo•ka•sie


Selfstandige naamwoord: konvokasie
Meervoud: konvokasies

Betekenis:
• Die byeenroeping van 'n vergadering.
• 'n Vergadering van persone wat daartoe opgeroep is.
• Die stemgeregtigde lede van 'n instansie soos 'n universiteit, stadsraad, sinode, ens.

Gebruik:
• 'n Konvokasie is uitgestuur om die lede van die vergadering te verwittig.
• Gawie Cillié is tot voorsitter van die konvokasie verkies.

Sinoniem:
• byeenroeping
• oproeping
• sameroeping
• byeenkoms
• konferensie
• vergadering

Vertaling:
Engels: convocation
Nederlands: convocatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gelyknamig
Volgende onderwerp: andersdenkend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 06:17:03 MGT 2024