Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gelyknamig
gelyknamig [boodskap #142044] Ma, 05 Junie 2023 13:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gelyknamig
Afbreking: ge•lyk•na•mig
Samestelling: gelyk + naam + -ig


Byvoeglike naamwoord: gelyknamig
Attributief: gelyknamige

Betekenis:
• Met dieselfde naam.

Gebruik:
• Haar boek, asook die gelyknamige rolprent, doen besonder goed.

Antoniem:
• ongelyknamig

Afgelei:
• gelyknamigheid

Verwant:
• homoniem

Vertaling:
Engels: similarly named, eponymous
Nederlands: gelijknamig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: desnieteenstaande
Volgende onderwerp: konvokasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:17:49 MGT 2024