Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nieteenstaande
nieteenstaande [boodskap #142042] Ma, 05 Junie 2023 13:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nieteenstaande
Afbreking: nie•teen•staan•de


Voegwoord: nieteenstaande

Betekenis:
• Ondanks die feit dat; ten spyte van; in weerwil van.

Gebruik:
Nieteenstaande haar hoë ouderdom, wil sy steeds gaan valskerm spring!

Sinoniem:
• afgesien
• alhoewel
• desnieteenstaande
• hoewel
• nietemin
• ofskoon
• ondanks
• ongeag

Vertaling:
Engels: notwithstanding, in spite of
Nederlands: niettegenstaande

Nota:
• "Nieteenstaande" kom meestal aan die begin van 'n sin voor en verwys na 'n feit wat volg. "Desnieteenstaande" verwys na 'n reeds genoemde feit.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verskeping
Volgende onderwerp: desnieteenstaande
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:28:39 MGT 2024