Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Ou ooms met jong vrouens
Ou ooms met jong vrouens [boodskap #142039] So, 04 Junie 2023 20:14 na volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
89-jarige man: "Kan jy glo Dok, my 20-jarige vrou is swanger. Ek het dit nog!"

Dokter: "Kom ek vertel jou 'n storie. 'n Jagter loop in die veld en 'n leeu bestorm hom.
  Hy gryp sy sambreel, mik na die leeu, ruk die knoppie, die sambreel maak oop
  en die leeu val morsdood neer!
"

89-jarige man: "Onmoontlik, iemand moes die leeu geskiet het!"

Dokter: "Presies!!!"
Re: Ou ooms met jong vrouens [boodskap #142040 is 'n antwoord op boodskap #142039] So, 04 Junie 2023 20:16 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Die ou oom van aggentaggentag sit alleen by die huis.

Hy dink sy jong bruidjie is net winkel toe, maar sy het die ginekoloog gaan besoek.

Die telefoon lui. "Liefie," koer haar stemmetjie. "baie geluk, jy gaan 'n pappie word!"

Stilte. Dan kom dit bewerig: "E...e... wie praat?"
Vorige onderwerp: Skoolgrap
Volgende onderwerp: Huishulp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 10:47:40 MGT 2024