Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » webtuiste
webtuiste [boodskap #142036] So, 04 Junie 2023 15:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Gebruik 'n webleser om 'n webtuiste te besoek.
Gebruik 'n webleser om 'n webtuiste te besoek.
webtuiste
Afbreking: web•tuis•te
Samestelling: web + tuiste


Selfstandige naamwoord: webtuiste
Meervoud: webtuistes
Verkleinwoord: webtuistetjie
Meervoud van verkleining: webtuistetjies

Betekenis:
• Plek op die Internet waar inligting d.m.v. 'n URL bekom kan word.

Gebruik:
• Besoek ons webtuiste vir meer inligting.

Sinoniem:
• webwerf

Vertaling:
Engels: web site
Nederlands: website

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bykans
Volgende onderwerp: verskeping
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:39:13 MGT 2024