Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Vrydagnag
Vrydagnag [boodskap #142032] So, 04 Junie 2023 09:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vrydagnag
Afbreking: Vry•dag•nag
Samestelling: Vrydag + nag


Selfstandige naamwoord: Vrydagnag
Meervoud: Vrydagnagte
Verkleinwoord: Vrydagnaggie
Meervoud van verkleining: Vrydagnaggies

Betekenis:
• Op die nag van Vrydag; die tyd tussen Vrydagaand en Saterdagoggend.

Gebruik:
• My vriend kom Vrydagnag oorslaap.

Vertaling:
Engels: Friday night
Nederlands: vrijdagnacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Donderdagnag
Volgende onderwerp: Saterdagnag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:40:17 MGT 2024