Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Sondagmiddag
Sondagmiddag [boodskap #142027] So, 04 Junie 2023 09:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Sondagmiddag
Afbreking: Son•dag•mid•dag
Samestelling: Sondag + middag


Selfstandige naamwoord: Sondagmiddag
Meervoud: Sondagmiddae
Verkleinwoord: Sondagmiddaggie
Meervoud van verkleining: Sondagmiddaggies

Betekenis:
• Op die middag van Sondag; die tyd tussen Sondagoggend en Sondagaand.

Gebruik:
• Ons mag nie raas as pa Sondagmiddae slaap nie.

Vertaling:
Engels: Sunday afternoon
Nederlands: zondagmiddag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Saterdagmiddag
Volgende onderwerp: Maandagnag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:40:35 MGT 2024