Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Vrydagmiddag
Vrydagmiddag [boodskap #142025] So, 04 Junie 2023 08:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vrydagmiddag
Afbreking: Vry•dag•mid•dag
Samestelling: Vrydag + middag


Selfstandige naamwoord: Vrydagmiddag
Meervoud: Vrydagmiddae
Verkleinwoord: Vrydagmiddaggie
Meervoud van verkleining: Vrydagmiddaggies

Betekenis:
• Op die middag van Vrydag; die tyd tussen Vrydagoggend en Vrydagaand.

Gebruik:
• Die skool kom Vrydagmiddag vroeër uit.

Vertaling:
Engels: Friday afternoon
Nederlands: vrijdagmiddag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Donderdagmiddag
Volgende onderwerp: Saterdagmiddag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:35:56 MGT 2024