Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontvoer
ontvoer [boodskap #142004] Sa, 03 Junie 2023 15:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontvoer
Afbreking: ont•voer


Werkwoord: ontvoer
Verlede tyd: het ontvoer

Betekenis:
• Om iemand met geweld van ander weg te neem.

Gebruik:
• Die polisie ondersoek die moontlikheid dat die kind vir 'n losprys ontvoer is.

Sinoniem:
• gryp
• kaap
• skaak
• wegvoer

Afgelei:
• ontvoerder
• ontvoering

Verwant:
• menseroof

Vertaling:
Engels: to kidnap, abduct
Nederlands: ontvoeren


Byvoeglike naamwoord: ontvoer
Attributief: ontvoerde

Betekenis:
• Wat iemand met geweld van ander geneem het.

Gebruik:
• Die ontvoerders het 'n losprys vir die ontvoerde kind geëis.

Vertaling:
Engels: kidnaped, abducted
Nederlands: ontvoerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Visse
Volgende onderwerp: losprys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:34:28 MGT 2024