Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Visse
Visse [boodskap #142003] Sa, 03 Junie 2023 10:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Visse (Pisces).
Die Visse (Pisces).
Visse
Afbreking: Vis•se


Eienaam: Visse

Betekenis:
• (astronomie) 'n Sterrebeeld van die diereriem met simbool ♓︎.
• (astrologie) Die 12de van die 12 sterretekens van die diereriem, of iemand gebore wanneer die Son in die teken is.

Gebruik:
• Die Visse kan gesien word tussen regte klimming 22u49m en 2u04m en tussen deklinasie −33° en 7°.
• Jy is 'n Visse as jy van ongeveer 19 Februarie tot 21 Maart gebore is.

Vertaling:
Engels: Pisces
Nederlands: Vissen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Waterdraer
Volgende onderwerp: ontvoer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:40:31 MGT 2024