Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Weegskaal
Weegskaal [boodskap #141998] Sa, 03 Junie 2023 10:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Weegskaal (Libra).
Die Weegskaal (Libra).
Weegskaal
Afbreking: Weeg•skaal
Samestelling: Weeg + skaal


Eienaam: Weegskaal

Betekenis:
• (astronomie) 'n Sterrebeeld van die diereriem met simbool ♎︎.
• (astrologie) Die 7de van die 12 sterretekens van die diereriem, of iemand gebore wanneer die Son in die teken is.

Gebruik:
• Die Weegskaal kan gesien word tussen regte klimming 14u18m en 15u59m en tussen deklinasie −30° en 0°.
• Jy is 'n Weegskaal as jy van ongeveer 23 September tot 23 Oktober gebore is.

Vertaling:
Engels: Libra
Nederlands: Weegschaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Maagd
Volgende onderwerp: Skerpioen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:39:20 MGT 2024