Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Ram
Ram [boodskap #141992] Sa, 03 Junie 2023 08:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Ram (Aries).
Die Ram (Aries).
Ram
Afbreking: Ram
Uitspraak: /rɑm/


Eienaam: Ram

Betekenis:
• (astronomie) 'n Sterrebeeld van die diereriem met simbool ♈︎.
• (astrologie) Die 1ste van die 12 sterretekens van die diereriem, of iemand gebore wanneer die Son in die teken is.

Gebruik:
• Die Ram kan gesien word tussen regte klimming 1u44m en 3u27m en tussen deklinasie +10° en +31°.
• Jy is 'n Ram as jy van ongeveer 21 Maart tot 20 April gebore is.

Sinoniem:
• Aries

Vertaling:
Engels: the Ram, Aries
Nederlands: Ram

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: simplisties
Volgende onderwerp: Bul
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:40:59 MGT 2024