Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » simplisties
simplisties [boodskap #141991] Sa, 03 Junie 2023 07:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
simplisties
Afbreking: sim•plis•ties


Byvoeglike naamwoord: simplisties
Vergrotende trap: simplistieser
Oortreffende trap: simplistiesste
Attributief: simplistiese

Betekenis:
• Wat baie eenvoudig of oppervlakkig is (en dikwels nie meer die volle waarheid weergee nie).

Gebruik:
• So 'n simplistiese benadering sal nie die probleem oplos nie.

Sinoniem:
• eensydig
• eenvoudig
• naïef
• ontoereikend
• oorvereenvoudig
• oppervlakkig

Vertaling:
Engels: simplistic
Nederlands: simplistisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mengmasjien
Volgende onderwerp: Ram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:31:26 MGT 2024