Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Christus
Christus [boodskap #141988] Vr, 02 Junie 2023 15:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Christus
Afbreking: Chris•tus


Eienaam: Christus

Betekenis:
• 'n Verwysing na Jesus Christus, die seun van God.

Gebruik:
• Stefanus was die eerste martelaar vir Christus.

Sinoniem:
• Jesus
• Here

Afgelei:
• Christelik
• Christen

Vertaling:
Engels: Christ
Nederlands: Christus

Nota:
• Christus is die Griekse vertaling van die Aramese woord "messias", wat 'gesalfde' beteken. Christus kwalifiseer dus van watter Jesus daar gepraat word, maar het later 'n tweede naam vir Jesus van Nasaret geword.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Klingon
Volgende onderwerp: gebak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:40:19 MGT 2024