Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verspreek
verspreek [boodskap #141971] Wo, 31 Mei 2023 15:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verspreek
Afbreking: ver•spreek
Samestelling: ver- + spreek


Werkwoord: verspreek
Verlede tyd: het verspreek

Betekenis:
• Om per abuis verkeerd te praat.

Gebruik:
• Liewe Heksie het haarself lelik verspreek en koning Rosekrans per ongeluk koning Rosedoring genoem.

Afgelei:
• verspreking

Vertaling:
Engels: to misspeak, put one's foot in it, make a slip of the tongue
Nederlands: verspreken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opgaar
Volgende onderwerp: taf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:32:27 MGT 2024