Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorhandig
oorhandig [boodskap #141966] Wo, 31 Mei 2023 09:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorhandig
Afbreking: oor•hand•ig
Samestelling: oor + hand + -ig


Werkwoord: oorhandig
Verlede tyd: het oorhandig

Betekenis:
• Om iets met die hand vir iemand te gee.

Gebruik:
• God het sy gebooie op die berg Sinai aan Moses oorhandig.

Sinoniem:
• aangee
• aflewer
• indien
• inlewer
• oorgee
• uitdeel
• verskaf
• voorlê

Afgelei:
• oorhandiging

Vertaling:
Engels: to hand over, deliver
Nederlands: overhandigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wangedrag
Volgende onderwerp: valslik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:27:02 MGT 2024