Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polisielid
polisielid [boodskap #141960] Wo, 31 Mei 2023 08:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polisielid
Afbreking: po•li•sie•lid
Samestelling: polisie + lid


Selfstandige naamwoord: polisielid
Meervoud: polisielede

Betekenis:
• 'n Lid van 'n polisiediens of -mag.

Gebruik:
• 'n Voormalige polisielid word in verband met die voorval gesoek.

Vertaling:
Engels: policeman, police officer, police member
Nederlands: politieagent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ondersoeker
Volgende onderwerp: aanklaer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:38:07 MGT 2024