Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vakansiedag
vakansiedag [boodskap #141950] Di, 30 Mei 2023 07:40
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vakansiedag
Afbreking: va•kan•sie•dag
Samestelling: vakansie + dag


Selfstandige naamwoord: vakansiedag
Meervoud: vakansiedae
Verkleinwoord: vakansiedaggie
Meervoud van verkleining: vakansiedaggies

Betekenis:
• 'n Werksdag waarop 'n mens nie hoef te werk nie.

Gebruik:
• Krugerdag was 'n openbare vakansiedag wat jaarliks op 10 Oktober gevier is.

Sinoniem:
• rusdag
• verlofdag

Vertaling:
Engels: holiday, day off
Nederlands: vakantiedag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: navorser
Volgende onderwerp: vrypag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:37:36 MGT 2024