Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » DBV
DBV [boodskap #141948] Ma, 29 Mei 2023 19:42
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
DBV
Afbreking: DBV


Afkorting: DBV

Betekenis:
• Afkorting vir die Dierebeskermingsvereniging.

Gebruik:
• Die DBV sien om na die welsyn van diere en poog om die mishandeling van diere en wreedheid teenoor diere te bekamp.

Vertaling:
Engels: SPCA, Society for the Prevention of Cruelty to Animals
Nederlands: vereniging voor dierenbescherming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorgee
Volgende onderwerp: navorser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:39:39 MGT 2024