Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » frats
frats [boodskap #141942] Ma, 29 Mei 2023 13:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
frats
Afbreking: frats


Selfstandige naamwoord: frats
Meervoud: fratse
Verkleinwoord: fratsie
Meervoud van verkleining: fratsies

Betekenis:
• Iets wat abnormaal en ongewoon is.
• Iemand wat van die normale afwyk.

Gebruik:
• Die gebeurtenis is deur Smuts as 'n "frats" en deur Malan as 'n "Godswonder" bestempel.
• Sara Baartman is as 'n frats in Engeland tentoongestel.

Sinoniem:
• afwyking
• misgeboorte
• onwaarskynlikheid

Afgelei:
• frats-rotsstorting
• fratsgolf
• fratsongeluk
• fratsweer
• fratsemaker
• fratsryer
• fratsvlieër

Vertaling:
Engels: buffoonery; freak
Nederlands: frats

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waterdraer
Volgende onderwerp: rondkruip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:28:13 MGT 2024